Borage Bistro in die CBD aan die voet van Kaapstad se hoogste wolkekrabber bied heerlike geregte teen vriendelike pryse. Sjef Frank Marks skep ‘n onvergeetlike eetervaring met plaaslike geure!