Fairview in die Paarl – Wyn, Kaas en ’n Bietjie Geskiedenis

As jy nog nooit by Fairview in die Paarl was nie, mis jy een van die Boland se grootste lekkernye. Hier loop wyn, kaas en geskiedenis saam soos ’n perfekte “food pairing” – en jy kan dit alles op een plaas ervaar.
Top 10 Parkruns om hierdie naweek in Kaapstad te hardloop

Kaapstad se mooiste Parkruns wag op jou! Van strand-uitsigte tot bospaadjies – hier’s die top 10 plekke om hierdie naweek 5 km te hardloop. Moenie vergeet jou barcode en ’n glimlag nie!